Siende Blind

Siende Blind

Chanette Paul

Language: Dutch

Publisher: LAPA Uitgewers

Published: Jul 4, 2013

Description:

Op ʼn Sondagoggend terwyl Cara en Paul van Dijk ontbyt maak, vra Cara haar man en sielsgenoot van twintig jaar waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry ʼn sielsverbryselende antwoord.As Cara gedink het dis die einde van alles wat vir haar betekenis inhou, het sy dit mis. Dis bloot die eerste tand van die duiwelsvurk wat die veilige kokon van haar lewe deurboor.Haar hele lewe ontaard in ʼn blivet, daardie optiese illusie wat ook bekendstaan as die duiwelsvurkBegogel, is hoe sy voel. Êrens is daar waarhede, orals is daar leuens. En sy kan nie uitmaak watter een is wat nie.