Fiela se Kind

Fiela se Kind

Dalene Matthee

Language: Dutch

Publisher: Tafelberg

Published: Dec 31, 1984

Description:

Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het.Jare later is dit Benjamin / Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek?