Meer as een grens

Meer as een grens

Connie Luyt

Language: Dutch

Publisher: Human & Rousseau

Published: Nov 15, 2013

Description:

Ben en Alexa glo hulle verhouding berus op wedersydse aanvaarding, maar in werklikheid het hulle albei grense getrek om hul geheime te beskerm. Eers wanner Alexa sonder waarskuwing verdwyn terwyl hulle vakansie hou, begin Ben vrae vra. Die onthullings uit haar verlede dwing hom uiteindelik om ook sy eie demone uit die Bosoorlog te konfronteer. Connie Luyt is die skrywer van etlike romans, die mees onlangse daarvan Lang skaduwees in Afrika en Reën oor die Serengeti. Laasgenoemde twee romans is albei vir die ATKV-prys vir liefdesroan benoem en ook in Nederlands vertaal.